Die Witvlei-braaispan in 2000: Die langbroek, halfbroek en kortbroek-span, ook bekend as Kalli van Kühne, Christa Bergemann en Hellmuth Rückert. Foto’s verskaf
Die vroue van Namib Roses en Dorka Weberei tydens die Dordabis-vrouedag op 10 Maart 2009.
Tydens die oorhandiging van komberse, potte en tuingereedskap aan die Omataura-koshuis op Witvlei as deel van die Witvlei Boerevereniging se maatskaplike verantwoordelikheid.
Voor is Wilfried Pack en agter is Siggi Wilckens en Sabine Reiff tydens die 2007 Braaikompetisie op Outjo met die tema \'Rugby Wêreldbeker: Witvlei is Japan\'.
Wilfried Pack (tweede van links) ontvang die trofee vir Jongboer van die Jaar. Saam met hom is van links Sonja Pack, Johannes !Gawaxab, voormalige uitvoerende hoof van Old Mutual, en Raimar von Hase, voormalige NLU-president.
Die Witvlei Boerevereniging se span by verlede jaar se NLU Agribraai. Foto Francoise Steynberg
