Nadat sowat 130 mm reën tussen Aroab en Karasburg uitgesak het, het dele van die C11-pad in die ||Kharasstreek verspoel. Foto verskaf/WhatsApp/Weerinligting
Reënmeters het oorgeloop. Foto verskaf/WhatsApp/Weerinligting

By Mariental moes ’n bestuurder wie se voertuig meegesleur is, met ’n boot gered word. Foto verskaf
laat gistermiddag het ’n hewige haelstorm amok by Ariamsvlei gesaai. Foto/WhatsApp/Weerinligting